Sea Point Stay
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Point Stay is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad. Hierdie moderne eenheid bied gemaklike akkommodasie vir twee gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube- en Netflix-toegang, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n dakdek met panoramiese uitsigte, en beperkte betaalde parkering beskikbaar op aanvraag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Main Road Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang