Sea Point Studio Escape
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Point Studio Escape is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie kontemporêre eenheid bied gemaklike akkommodasie vir twee gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel is ingesluit, ideaal om maaltye te geniet. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n gimnasium en 'n dakdek met panoramiese uitsigte.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang