Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Selfsorg in Seepunt

Sea Point Sun & Ocean Views

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 120 Ocean View Drive, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Point Sun & Ocean Views bied sjiek akkommodasie binne loopafstand van die strand, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspanne kusverblyf.

Die pragtige woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele is ook in die kombuis beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is die sitkamer, wat gemaklike L-vormige rusbanke en 'n TV bied. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel spog ook met 'n gemeubileerde sonkamer met asemrowende uitsigte.

Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die Noon Gun-staproete en die Sea Point Promenade albei binne loopafstand van die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 120 Ocean View Drive, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

120 Ocean View Drive, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA940a04b9af271ca709b5fb3a9337fa78d4d7c946e8c9e75c6a22c6d57aece284361349a599312e94e4cd025186afdc487983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 120 Ocean View Drive Sea point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.914339 18.396345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang