+48

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

30% AF!
Spesiale aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2026 tot 25 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sea to Stay is ’n selfsorg-studiowoonstel in die veilige Montrose-kompleks in Amanzimtoti, net meters vanaf die hoofstrand. Die Inyoni Rocks-swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak is naby.

Die studio het ’n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 4 gaste. Daar is ’n dubbelbed en 2 dagbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n platskerm-TV, sowel as ’n etenstafel met 4 sitplekke. Die kombuis is met ’n yskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus.

Die Montrose-kompleks het veilige parkeerplek, sowel as ’n gemeenskaplike braai-area.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cordelia K
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Perfect sea view. Clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Heron V
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker gebly. Dit was 'n baie lekker vakansie by die see en die woonstel is pragtig en jy kan die see maklik sien en minder as 'n paar tree dan i...
Sien meer
Des 2025
Renske V
Gesin met tieners
4.4
Was heerlik. Baie lekker naby die strand.
Apr 2026
C H
Gesin met tieners
4.0
Netjies maar kort kombuis tariewe. Heerlik gebly. Net 'n paar nota's. Die kombuis is nie gesik vir dag tot dag nie. Sal baat by 'n klein 2-plaat stoof...
Sien meer
Mei 2025
Cornee H
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy, lovely. Lovely. We had a wonderful time and enjoyed staying in our little apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea to Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8cad170d69ea6bf7db79e0dad4b9bd916d10f618bf7fb81dcdafa90ac02cdee1433892c5a0c26b3e2d2e13ff393f4306cff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 87 Beach Road 402 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.051220406143 30.888424844775

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang