4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea View at Reebok is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Reebok. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see en omgewing en dis net 400 m van Reebokstrand af.
Die woonstel het ’n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad of stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en ketel. Die aangrensende sitarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n toegeboude stoep met 'n enkelbed en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Sea View at Reebok is ongeveer 2 km van winkels en restaurante af en net 20 km van Mosselbaai se middedorp af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea View at Reebok het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang