+42
Selfsorg in Reebok

Sea View at Reebok

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea View at Reebok is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Reebok. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see en omgewing en dis net 400 m van Reebokstrand af.

Die woonstel het ’n privaat ingang en bied verblyf aan tot 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad of stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en ketel. Die aangrensende sitarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n toegeboude stoep met 'n enkelbed en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Sea View at Reebok is ongeveer 2 km van winkels en restaurante af en net 20 km van Mosselbaai se middedorp af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shirley L
Saam met vriende
5.0
Dit was net ’n plek om te bly nie; maar ’n plek om af te skakel, asem te haal. Die gasheer en gasvrou laat jou voel dat jy welkom is. Die plek is ruim...
Sien meer
Jun 2026
Jacques S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Dit was baie aangenaam om daar te bly. Ek sal vir seker weer teruggaan. - Ons kom weer!
Apr 2026
Rina M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Pragtige plek, baie ruim, skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het. Ons is hartlik ontvang, sal beslis weer daarvan g...
Sien meer
Mrt 2026
Elma C
Saam met vriende
5.0
Rustig, mooi uitsig! Uiters gasvrye eienaars! Woonstel ten volle toegerus met meer as wat ons benodig het. Ruim vertrekke en die lekkerste stoep waar ...
Sien meer
Jan 2026
Ronel M
Gesin met tieners
5.0
N droomvakansie vir almal. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dis 'n rustige, veilige plekkie, die verwelkoming was lieflik, die eienaars laat jo...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea View at Reebok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47887154a248c5722efb7315242da6b770a737c9bcc5763f0a872d09874a0a498e3cfa420bee0d0c846fc75dc4b320304bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 7 Witstinkhout Close Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073647552451 22.170055352779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang