+31
Selfsorg in Amanzimtoti

Seawave Holidays Stella Maris

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seawave Holidays Stella Maris is ’n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Amanzimtoto en spog met ’n 180°-uitsig oor die see.

Dié woonstel het ’n onderwater-tema, is op die tiende verdieping, en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die groot kombuis is toegerus met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n etenstafel.

Die sitarea het ’n TV met DStv, gratis WiFi en 'n ingeboude USB-koppelpunt of internasionale kragpunt. Die leefarea lei na ’n balkon.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anesen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seawave Holidays Stella Maris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMUlbLEKSY8eYmX6Q8QssAVZYEw1IqGmsStQcS5HhvoHsKDJTy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 102 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.051929993971 30.887824650874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang