+73
Selfsorg in Hage Heights

Sea Wind Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Magda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gekuier by Sea Wind - hulle sien ons weer. Baie lekker blyplek. Ons sal beslis weer by Sea Wind oorbly. Dit sal gaaf wees as die WiFi opgeskerp kan wees (miskien was die probleem net in ons kamer aangesien dit ver van die kantoor is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjiese, skoon akkommodasie. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en alles was daar wat mens nodig mag kry, asook ekstras. Goeie kombuis toerusting en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi en gerieflik. Pragtige plek met alles wat hy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartlik en gevoel soos huis. Verskriklik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Clean, modern, good service. This was very good, clean units with lots of space. They offer everything needed, can also book excursions and dining. Close to most of the attractions. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pleasant. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
5.0
Jun 2025

Dit was 'n kort kuier, maar ek gaan beslis weer. Ek het baie lekker gebly. Staf was vriendelik en alles was mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose V
1 nag
5.0
Mei 2025

Awesome place, enjoyed my stay. From the moment I arrived, I felt at home. The attention to detail in the accommodations made my stay effortless - everything I needed was right at my fingertips. Waking up to the sound of the ocean and enjoying the peaceful atmosphere was a highlight. The staff were warm and welcoming, always ready to assist with a smile. I would absolutely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike diens, baie gerieflik. Waarde vir geld, baie toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Aroganiet Street, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvrdLPubO7eHkyIYOWKgS1XYsv68QsQ51RRkmGlaDGTqytaFnmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Aroganiet Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.642236746013 14.529252648354

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang