+73
Selfsorg in Hage Heights

Sea Wind Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflike en netjiese akkommodasie. Baie mooi en gerieflike verblyf. Netjies en skoon en alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ligging is goed met stapafstand na 'n gerieflike winkelsentrum en waterfront met restaurante. Ek sal Sea Wind aanbeveel. Vriendelike ontvangs wat uit hul pad gegaan het om vir ons 'n ekstra nag te laat bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, skoon en gerieflik. Heerlike netjiese verblyf en stapafstand vanaf winkelsentrum en die see. Vriendelike ontvangs. Ek sal Sea Wind Self catering aanbeveel vir gerieflike verblyf. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gekuier by Sea Wind - hulle sien ons weer. Baie lekker blyplek. Ons sal beslis weer by Sea Wind oorbly. Dit sal gaaf wees as die WiFi opgeskerp kan wees (miskien was die probleem net in ons kamer aangesien dit ver van die kantoor is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjiese, skoon akkommodasie. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en alles was daar wat mens nodig mag kry, asook ekstras. Goeie kombuis toerusting en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi en gerieflik. Pragtige plek met alles wat hy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartlik en gevoel soos huis. Verskriklik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Clean, modern, good service. This was very good, clean units with lots of space. They offer everything needed, can also book excursions and dining. Close to most of the attractions. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pleasant. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag
5.0
Jun 2025

Dit was 'n kort kuier, maar ek gaan beslis weer. Ek het baie lekker gebly. Staf was vriendelik en alles was mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Aroganiet Street, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvrdLPubO7eHkyIYOWKgS1XYsv68QsQ51RRkmGlaDGTqytaFnmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 1 Aroganiet Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.642236746013 14.529252648354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang