+73
Selfsorg in Hage Heights

Sea Wind Self-Catering

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Aroganiet Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart

Beskrywing

Sea Wind Self-Catering is in Swakopmund geleë, stapafstand vanaf die strand en Platz Am Meer Mall. Verblyf word in 8 selfsorgkothuise gebied, waar gaste die vars lug van die Atlantiese Oseaan kan geniet en met die geluid van branders aan die slaap gesus word.

Elke kothuis het ’n badkamer en kombuis wat volledig toegerus is, asook ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kothuis het ’n patio, braaigeriewe en ’n privaat ingang.

Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.

Swakopmund is die avontuur-hoofstad van Namibië en bied allerlei doendinge soos valskermspring en diepseeduik. Besoek gerus die historiese geboue, sandduine en pragtige strande al langs die kuslyn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Conrad C
5.0
Great. It was a good experience, nothing to complain about.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Mariette S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en netjiese akkommodasie. Baie mooi en gerieflike verblyf. Netjies en skoon en alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ligging...
Sien meer
Apr 2026
Mariette S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Heerlike netjiese verblyf en stapafstand vanaf winkelsentrum en die see. Vriendelike ontvangs. Ek sal Sea Wind Self cater...
Sien meer
Apr 2026
Magda H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier by Sea Wind - hulle sien ons weer. Baie lekker blyplek. Ons sal beslis weer by Sea Wind oorbly. Dit sal gaaf wees as die WiFi opge...
Sien meer
Apr 2026
Rene T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, skoon akkommodasie. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en alles was daar wat mens nodig mag kry, asook ekstras. Goeie kombuis toer...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Aroganiet Street, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Sea Wind Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Aroganiet Street, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvrdLPubO7eHkyIYOWKgS1XYsv68QsQ51RRkmGlaDGTqytaFnmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 1 Aroganiet Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.642236746013 14.529252648354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang