Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
Selfsorg in Gordonsbaai

Seabreeze @ Malgas

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Des 2025 tot 17 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seabreeze @ Malgas is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Gordonsbaai. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.

Die knus woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n dubbelbed-slaapbank wat gemaklik 2 mense kan akkommodeer, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Gratis toegang tot WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Gordonsbaai se hoofstrand is ongeveer 150 m weg, terwyl ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante naby in die omliggende gebied is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ellen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabreeze @ Malgas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
15 % AF
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Bespreek

27 Miller Street, Unit 4 Malgas, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1127400e7330fc0d5e81cd4f5d12c27d27703713966f5390da561c539942090036d99a08d32e79edf8291c5de36c9f76864?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 27 Miller Street Unit 4 Malgas 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156499577376 18.869066994931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang