6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Ipahla Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seabreeze 7 is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping wat in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock geleë is. Dit is ook net 300 m vanaf die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Dit lei na 'n etenstafel wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket lei. Gaste het toegang tot WiFi.
Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tuin en stoepmeubels. Let asb. dat daar nie privaat braaigeriewe is nie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is en veilig vir kinders is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 413
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 46 Ipahla Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabreeze 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Ipahla Lane, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang