Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seabrook Apartment 304 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied 'n uitsig oor die Margate hoofstrand, kinderswembadjie en die amfiteater.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die slaapkamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Langsaan is 'n sitarea wat met 'n see-uitsig deur die groot vensters spog, en ook oopgemaak kan word. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is ook naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 304 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • William O'Connor-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc3c5a8e721812112581bdb2d00732b1e20085c300d66dc2640cbaf3f456a252edb11cb2744414cae24c655e2250869e611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 6) 2 William O'Connor Drive Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.862977723993 30.370717642397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem