Seacastle Guesthouse
18 gaste
8 slaapkamers
14 beds
1 badkamer
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Poenskop Road, Port St Johns, 5200, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seacastle Guesthouse is 'n 8 slaapkamer en 8 badkamer dubbelverdieping strandhuis wat op die strand geleë is.
Die verblyf bestaan uit verskeie slaapkamers, 3 van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed sowel as 'n enkelbed, daar is ook 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die 8 badkamers is toegerus met stort, toilet en wasbakgeriewe. Ongelukkig is daar geen baddens in enige van die badkamers nie.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof-oond, 3 yskas-vrieskaste, ketel, lugbraaier, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die vermaakarea bo onder grasdak huisves 'n tafeltennistafel sowel as 'n veerpyltjiebord en fuseball-tafel.
Gaste het toegang tot die swembad om af te koel op 'n warm somersdag, asook 'n ingeboude braai-area waar jy maaltye kan voorberei met 'n skouspelagtige uitsig oor die strand en die see.
Ligging
- Poenskop Road, Port St Johns, 5200, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Poenskop Road, Port St Johns, 5200, Oos-Kaap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang