Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwick-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seagull 301 is in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks in Margate Beach, en is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek is vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek net 'n entjie van die strand af.

Dié eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Verder is daar 'n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Openview.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en ononderbroke uitsigte. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe. Die kompleks het ook 'n speelkamer vir kinders en 'n reuse-skaakstel. Motorafdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 301 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Seagull 301
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Warwick-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwick-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe399515b98a9c549f0d2db25f2a38179fed7875904986240ebb79d768dc3dbfa9bc1b97bc811defb5d1db3dfcb87174ca35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 3) 1 5 1 3 Warwick Road Seagull Holiday Flats 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863309916448 30.371241430488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem