Seagull 302
6 gaste
2 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 302 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die hoofstrand in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Margate Fishing Pier geleë.
Seagull 302 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitarea. Die eenheid het 1 badkamer met 'n bad, wasbak en toilet en daar is 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n TV. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder bring. Die eenheid het 'n uitsig oor die see en word via trappe bereik.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks spog met 'n groot, gemeenskaplike randvloei-swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 750
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang