6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Finnis Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 411 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die Seagull Holiday Flats-kompleks in Margate. Die woonstel het rustieke meubels en 'n strandhuis-styl.
Hier is slaapplek vir 5 gaste en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n ekstra enkelbed in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus en daar is kookgerei. Die toonbank het stoele waarby gaste kan sit om 'n maaltyd te geniet en daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met Openview-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels en 'n mooi uitsig oor die see.
Daar is 1 gratis, aangewese parkeerplek vir elke eenheid. Ekstra parkeerplek en parkeerplek vir 'n sleepwa kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Daar is verskeie braai-areas, asook 'n muntaangedrewe selfdiens-wassery op die perseel. Geniet die wonderlike uitsig van die hoofstrand terwyl jy in die gemeenskaplike swembad ontspan of 'n potjie reuseskaak speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Finnis Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 411 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Finnis Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang