+19

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Warwich Avenue, Unit 510 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seagull 510 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks in Margate.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met stoele vir 6 en die sitarea het 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring indien hulle DStv wil kyk.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n etenstafel en stoele. Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders en 'n reuse skaakbord.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 748

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Warwich Avenue, Unit 510 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 510 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Warwich Avenue, Unit 510 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA903ab9d9bda2d728be2c27f19857fee90fb2d3ec595cf976ed471c955435d5bbe21f83c2be22aef1f1753a7eae1456bc3caa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Warwich Avenue Unit 510 Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.863386299705 30.370946184024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang