Searenity Sands

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liesel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Perfect get away. My girlfriends and I enjoyed our stay - the apartment is spacious, well designed and has everything that we needed available for us. We loved the balcony and the amazing view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Searenity Sands
Thank you so much for your lovely review! We're so glad to hear that you and your girlfriends enjoyed your stay. It's wonderful to know the apartment's space, design, and amenities met your needs — and that you loved the balcony and those beautiful beach views. We’d be delighted to welcome you back anytime for another relaxing getaway!

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekkerder as lekker. Searenity 406 (in die Da Gama woonstelkompleks, Kusweg 152) was 'n ideale venue vir die viering van my man se 80e verjaardag. Op die dag van sy verjaardag het 13 gesins- en familielede om die lang etenstafel en die kombuistoonbank vergader. Dit was 'n onvergeetlike huis-weg-van-die-huis-samekoms in die middel van vanjaar se stormweer in die Wes-Kaap. (Ons gaste kon gelukkig in mooiweer arriveer en vertrek.) Die uitsig van die balkon af is van die mooiste op aarde. Ons sal graag weer in nommer 406 tuisgaan! Twee aanbevelings: 1. Spel dit asb. duidelik aan gaste uit dat Searenity in die Da Gama woonstelblok is/dalk die nuwe naam van die Da Gama woonstelle is? en dat dit nie elders gesoek moet word nie. 2. Ons kon nie 'n rasper in die kombuiskaste vind nie. Oorweeg dit asb. om wel een daar te plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Searenity Sands
Thank you for your review, Maretha! We are so pleased that you enjoyed your stay and the extraordinary views offered by this beautiful property. We are so happy that you were able to enjoy your husband's birthday and we hope you made some lovely memories with your friends and family. Thank you for your suggestions on how we may improve. We will take them into consideration to ensure an improved experience for future guests. Thank you for staying with us. We look forward to hosting you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 331
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 331
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 331
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Beach Road, Da Gama 406, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a985fee8c4a37d05b376f0eee88d07475f04b420b7732c4132cfb2e3785b331e511ff6567623cc2d6c0432f7a0763c6b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 331 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 152 Beach Road Da Gama 406 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.109182962104 18.821276206842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang