6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 152 Beach Road, Da Gama 406, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Searenity Sands is 'n pragtige, helder en lugtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Strand. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see en die Helderberge en is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met sitplek en skuifdeure wat gaste kan oopskuif om die vars seebriesie in te laat. Die kompleks is net oorkant die strand en die promenade.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 152 Beach Road, Da Gama 406, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Searenity Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
152 Beach Road, Da Gama 406, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang