+8

Seascape Self-Catering Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seascape Self-Catering Apartment is 'n bekoorlike vakansiehuis wat in Strand geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat romantiese strandwandelinge wil neem, entoesiastiese branderplankryers wat Valsbaai se golwe wil aandurf of vakansiegangers wat die Strand se kusoord wil verken.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.

Die woonstel het 'n draagbare braai, WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Celize E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die see is oorkant die pad en die eenheid het alles wat mens nodig het.
Nov 2025
Gustav K
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons wou hê; lekker by die see! Ons het baie lekker gebly! Eenheid is baie netjies en dis op die see! Wat meer wil mens hê!
Nov 2025
L P V
5.0
Pragtige plek en ligging. Die plek is baie netjies en gerieflik. Ligging is uitstekend. Ontvangs was baie goed.
Nov 2025
Vernon I
Saam met lewensmaat
5.0
Naby die see, alles was gemaklik rondom ons, winkels naby genoeg. Kon nie vir beter vra nie.
Nov 2025
Wilhelm K
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam. Baie gerieflik, netjies en skoon. Ligging is hemels!
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46e112319f4a4932f885f6396fdc3420defbd3f928b758e1c74db09e25ab0ad7dd04b349ec0c8eca2e93d97074680a8ce15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 34 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124421751282 18.831884711981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang