8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 17 Simonstown Road, Fishhoek, 7800, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seascapes is 'n selfsorgwoonstel wat in Vishoek, Wes-Kaap geleë is. Dit is net oorkant die straat van die ikoniese Vishoekstrand en spog met see-uitsigte om 'n onvergeetlike gesinsvakansie te verseker.
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en een het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met nog stoele en 'n braai-area waar gaste die sonsondergang kan geniet.
Parkeerplek is in die straat in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Simonstown Road, Fishhoek, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascapes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Simonstown Road, Fishhoek, 7800, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang