Seaside Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 1st Crescent, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaside Escape is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Fish Hoek. Dit bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir paartjies of enkelreisigers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis met 'n ontbythoekie. Kombuisgeriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe.
Seaside Escape is gerieflik geleë naby die strand, plaaslike winkels, gewilde besienswaardighede en restaurante, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat 'n rustige kuswegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 1st Crescent, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 1st Crescent, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang