Seaside Family Retreat @ Oceans 13
7 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Abalone Street, Swakopmund, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Seaside Family Retreat @ Oceans 13 is 'n moderne selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Swakopmund wat slaapplek aan 7 gaste bied.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek, TV en 'n binnebraai.
Daar is 'n omheinde agterplaas en die verblyf is naby The Wreck-restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Abalone Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Abalone Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang