Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uit boonste rakke. Uitstekende diens en warm welkom ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chasandra C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful safe stay close to attractions. The hosts were great, the place was wonderful, and the sea view calming. We had the privilege of having our stay over Christmas and New Years (great view of fireworks from (very) nearby neighbours). Any problems were handled swiftly by the hosts. Otherwise a great place to stay for a private relaxing holiday. Would recommend Winklespruit as a calmer beach over Toti Beach, and (if anybody is willing) Blue Flag Beaches are an hour away at Margate. PLUS POINT they are 30min away from uShaka (would recommend taking an Uber from the cottage to uShaka).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige uitsig, baie netjies en alles wat jy nodig het. Pragtige plek en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Definitief weer. Die uitsig is asemrowend. Dis skoon, en het 'n lekker atmosfeer. Mens sien en hoor die see vanaf die slaapkamer, kombuis/sitkamer en die stoep! Sal vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekend. Die verblyf is skoon, netjies en modern, met die see op jou voor stoep. Dit is alles en meer wat ons voor gehoop het. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Borain C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Felt like home away from home. It was absolutely beautiful and so peaceful. The hosts made me feel so comfortable. The view is definitely my favourite part of it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis Place 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4736d2c4cc50f364605ed9eaef8ba47d2d90095d2b391261e2466c161094b8854d9e98d72bbf914816f16af082f78d1cda6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 Francis Place Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.0240598 30.916208931318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang