Seaview Serenity Strand
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Beach Road, Strand, 7419, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaview Serenity Strand is 'n strandfrontwoonstel in die hartjie van Strand, net 'n paar treë van die sand en binne loopafstand van winkels en restaurante. Hierdie grondvloerwoonstel bied ononderbroke see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin of klein groepie wat 'n ontspanne kuswegbreek soek. Gaste kan skouspelagtige sonsondergange oor die see vanuit die gemak van die sitkamer geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad met 'n oorhoofse stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 4 is beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkering op die perseel en straatparkering. Gaste kan braaigeriewe en buitesitplek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 135 Beach Road, Strand, 7419, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Serenity Strand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Beach Road, Strand, 7419, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang