+17
Gastehuis in Mafikeng

Etela Batho Guest House

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 Kirstenbosch Boulevard, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Etela Batho Gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Riviera Park in Mafikeng. Die gastehuis is 'n ideale basis vanwaar jy die stad Mafikeng en alles wat dit bied, kan verken.

Verblyf word aangebied in 9 gastekamers, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskassie, 'n TV, 'n studeertafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die welige tuine of rondom die swembad. Die gastehuis bied ook braaigeriewe, parkering en WiFi, en is bekend daarvoor dat dit swembadpartytjies, troues en ander geleenthede in die tuine aanbied.

Die gastehuis maak voorsiening vir gaste wat werkswinkels, vergaderings en konferensies in Mafikeng bywoon. Ontbyt is beskikbaar, en middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar. Vir gaste se ekstra gemak, handhaaf die gastehuis 'n rookvrye beleid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ipeleng M
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and pleasant. Our stay was pleasant, the host was very friendly and helpful from check-in to check-out. My family enjoyed t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Kelebogile S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. An amazing welcome and stay that made us feel at home. Always our home when we go to Mafikeng, and they've never d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Nelly M
Saam met lewensmaat
5.0
It was great. My boyfriend and I really enjoyed our stay. Definitely coming back next time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Debbie-sue B
Besigheidsreis
4.8
It was a very pleasant stay. The host was very kind and attentive and did her best to accommodate my needs. Unfortunately, the electric...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Sandy M
Besigheidsreis
4.0
Pleasant stay in a nice comfortable room. Stay was pleasant. Room was neat and clean. Good location. Staff were very helpful and friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rebaone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 57 Kirstenbosch Boulevard, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Etela Batho Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 057
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 057
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 057
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Kirstenbosch Boulevard, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36746125caf0976370d11b8e4465b7053df6751e31a59d2f7c3cc89eb3c67473287752a4d9e8eed188185cc9b8d65647154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 057 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 57 Kirstenbosch Boulevard Riviera Park 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.859152168207 25.666591682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang