Sedikwa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sedikwa Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Rivierapark in Mafikeng geleë is. Dis die ideale basis vir gaste wat Mafikeng en die omgewing wil verken.

Die gastehuis het 9 gastekamers wat perfek vir sakereisigers en vakansiegangers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en daar is ook 'n yskassie, TV, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan gerus in die welige tuin of langs die swembad ontspan en daar is ook braaigeriewe, parkeerplek en WiFi. Partytjies langs die swembad, troues en ander geleenthede kan ook in die tuin gehou word.

Die gastehuis is perfek vir gaste wat werkswinkels, vergaderings en konferensies in Mafikeng kom bywoon. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op aanvraag. Rook is ongelukkig streng verbode in die gastehuis.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sedikwa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]