See en Berg
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 11th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
See en Berg is 'n selfsorg-eiendom in Kleinmond wat gaste berguitsigte oor die Kogelberg-fynbos-paradys in die noorde en see-uitsigte oor die groot dek in die suide bied.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n sentrale eiland met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit 'n binnenshuise kaggel in. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Bo maak skuifdeure oop na 'n balkon met 'n buitetafel met sitplek vir 6, waar gaste panoramiese uitsigte oor die berge en die see kan geniet. 'n Tuin is ook beskikbaar vir gaste om te geniet. Parkeerplek op die perseel word voorsien, en die eiendom is sentraal geleë naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 11th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 11th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang