Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig is Seebries se motorhuis nie beskikbaar nie. Daar is parkering vir 5 voertuie op die perseel.
Seebries 15 het 'n breekskadedeposito van R3500. Die breekskadedeposito sal 'n week na vertrek en nadat die inventaris opgestel is, in u bankrekening terugbetaal word.
Die huur van Seebries 15 is onderhewig aan die ondertekening van 'n standaard huurkontrak vir die tydperk van okkupasie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Seebries Avenue, Paradise Beach, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang