Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebries 15

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Seebries se motorhuis is ongelukkig nie beskikbaar nie. Daar is parkeerplek vir 5 motors op die perseel.

Seebries 15 se breekskadedeposito is R2500. Die breekskadedeposito sal in jou bankrekening terugbetaal word ‘n week na die uitklokdatum en na die inventaris nagegaan is.

Die verhuring van Seebries 15 is onderhewig aan die ondertekening van ‘n standaard huurooreenkoms vir die verhuringstydperk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 280
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 280
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 280
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 15, Paradysstrand, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADCVp8G1sIbke2iwIFK3fbHZOKSuF4Tzhxc2l7dG1n9XIG8aI0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 280 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 15 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.089019110798 24.90337729454