Seeskulp 8
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
2 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Colin Street, Seeskulp Unit 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seeskulp 8 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens vir kinders bevat. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en vir die gaste se vermaak is daar 'n TTV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet, en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Uvongo-strand is ongeveer 600 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Colin Street, Seeskulp Unit 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
2 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Colin Street, Seeskulp Unit 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang