6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seeswael Nessie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Weskusdorpie Velddrif in die Wes-Kaap. Vriende en familie kan almal by hierdie strandhuis ontspan en 'n rustige vakansie buite die stadsgedruis geniet.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel, binnebraai en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 2 dubbelslaapbanke vir kinders en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met 'n buitebraai-area, sonkrag-geiser en veilige parkeerplek op die perseel. Dit bied ook direkte toegang tot die strand wat net sowat 200 m ver is en dis naby die plaaslike winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ansa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeswael Nessie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang