+21
Selfsorg in Velddrif

Seeswael Strand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barnard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent, tranquility, peace. Seeswael Strand was clean and the host was friendly and helpful. Close to the beach. It is a great place for two people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie oulik, netjies en veilig. Ons kon ook nie vir 'n beter gasvrou gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik, lekker, vriendelik, hartsmense, harts plek, onvergeetlik. Ek het verskriklik lekker gebly. Die plekkie was ongelooflik mooi, skoon, veilig en baie modern. Uzaan was amazing, sy het ons so welkom laat voel en regtig uit haar pad gegaan om alles lekker en gemaklik te maak. Ek beveel die plekkie aan vir almal wat ek ken en gaan self weer daar bly! Dankie, dit was regtig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie goeie geriewe. Baie verander vandat ek hier was as kind. Baie lekker gewees. Die weer was nie te warm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lourens O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Ek kan die verblyf nie aanbeveel nie. Alhoewel die verblyf modern en netjies is en oor meer geriewe soos bv. 'n air fryer beskik, was spasie 'n probleem. Groot vensters aan die westekant het die verblyf blootgestel aan uiters warm toestande en die klein verkoelingstoestel was by verre onvoldoende. Die geriewe om te braai kan nie so beskryf word nie en is baie ongerieflik onderaan 'n stel van 17 steil trappe geleë. Die verblyf is in 'n privaat sekuriteitslandgoed geleë en vrye beweging was ongemaklik ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese kuier. Was regtig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

The best. Loved the calmness of the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene Russell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. We had a great time. Had the most wonderful view from inside our bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons verblyf was wonderlik. Die plek het alles wat jy nodig het en is baie pragtig. Die plek was baie netjies en skoon. Die gasvrou was uitstekend, vriendelik en wou gereeld hoor of sy met iets kon help. Ek sal enige tyd aanbeveel. Baie baie dankie, en dankie vir die cupcakes vir my man se verjaarsdag. Jy het ons kuier spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Bespreek

132 Seeswael Street, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang