4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Phisant Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Selah Cabin II is 'n lieflike selfsorg-houthuis op 'n sekuriteitslandgoed in Fisherhaven. Dit skuil tussen melkhoutbome in die rustigheid van die natuur en bied toegang tot die landgoed se privaat strandmeer en strand (strand toegang is seisonaal), wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.
Die houthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-solderkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die solderkamer het 2 matrasse vir kinders en word met 'n trap bereik. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die huis het ook 'n buite-area met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 71 Phisant Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Selah Cabin II het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Phisant Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang