Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n privaat ingang, bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof, 'n broodrooster en eetgerei. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang