LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Selah Guest Cottage | LekkeSlaap
+8

Selah Guest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in die geskiedkundige dorpie, Bethulie. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede besoek kan word.

Die kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en kookgeriewe. Die sitarea het 'n slaapbank. Gaste kan gerus die braaigeriewe op die perseel gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die perseel is naby die Bethuliedam waar gaste kan hengel, kajakvaar of roeiski. Die Gariepdam is ook net 60 km van die perseel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Selah Guest Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2d4ab4d0d59e44f6fad05d3de5b8b2f60ac44c97fc406ec843038c1494d3086a3893b7b9cb1ff1a6de563b24a622340f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!