Selukwe Safari Lodge
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4223 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Selukwe Safari Lodge is 'n rustige boswegbreekplek in die hartjie van Marloth Park. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle deur die natuur omring word.
Die akkommodasie bestaan uit 4 goed toegeruste chalets, elk met slaapplek vir tot 2 gaste. Boonop beskik elke chalet oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, en suite-badkamers, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike buitekombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die lodge spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n borrelbad, asook braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Sonsondergang- en sonsopkomspieknieks en begeleide natuurritte deur Marloth Park en langs die bekende Krokodilrivier kan aangevra word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin ongeveer 17 km weg. Die Lebombo-grens na Mosambiek is ongeveer 26 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4223 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4223 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang