10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 265 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sentosa Place is geleë in die Hoedspruit Wildlife Estate, wat dit die perfekte wegbreekplek vir natuurliefhebbers maak. Dit is slegs 30 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpenhek.
Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers, elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir tot 2 gaste per kamer. Alle slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer is gemeenskaplik en sluit lugversorging en 'n TV in. Buite kan gaste 'n stoep met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma-braai-area geniet.
Die Hoedspruit Wildlife Estate is die tuiste van 'n verskeidenheid vrylopende wildlewe en voëllewe, insluitend kameelperde, sebras, vlakvarke, wildebeeste, impalas, duikers, bosbokke, waterbokke en koedoes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Landie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 55
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 265 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Sentosa Place Hoedspruit Wildlife Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
265 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang