4 Serene Palms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die eiendom is in Strand-Noord geleë en bied 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers binne 'n kompleks van twaalf eenhede. Die woonstel is net vier minute se stap van die hoofstrand af.
Die woonstel bied slaapplek vir tot vier gaste. Dit het twee slaapkamers, twee badkamers, 'n wasmasjien, 'n slim-TV en gratis WiFi. Die eenheid is rookvry en nie troeteldiervriendelik nie. Veilige kelderparkering is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met uitsigte oor die see.
Besienswaardighede binne twintig kilometer sluit in Strand Gholfklub, plaaslike strande en meer as dertig wynkelders in die Somerset-Wes en Stellenbosch-gebiede. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer dertig minute weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Serene Palms het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang