Serene Stay with Mountain Views
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Van Schalkwyk Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serene Stay with Mountain Views is in Greyton geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n ontspannende wegbreek van die stad soek.
Hierdie knus kothuis is apart van die eienaar se hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en 'n aparte stort. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eethoek met sitplek, ideaal vir gedeelde maaltye. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die welige tuine en braai-area. Veilige parkering word dwarsdeur die gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Greyton Market 1.3 km weg geleë.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Van Schalkwyk Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Van Schalkwyk Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang