Serenity Garden Suite & Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - 31 Wood Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serenity Garden Suite & Cottage is 'n knus toevlugsoord in Table View wat 4 gaste in 2 woonstelle akkommodeer, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir diegene wat gemak soek.
Albei oopplan-woonstelle is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Bykomende geriewe sluit 'n studeerarea, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware in.
Stap buite om die rustige tuin en swembad te geniet, 'n ideale omgewing vir ontspanning. Perfek vir alleenreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Wood Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Wood Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang