Serenity on the Cape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2A Thor Circle, Unit 3 Poplar Mews, Pinelands, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Serenity on the Cape is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat 'n rustige toevlugsoord in die lowerryke voorstad Pinelands bied. Die eenheid is deeglik gemeubileer en ontwerp met ontspanning in gedagte, en bied 'n kalm en gerieflike basis om Kaapstad te verken. Dit is ideaal vir sakereisigers, professionele persone of gaste wat 'n langer verblyf beplan.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit ook 'n enkelslaapbank vir kinders in. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering. Die woonstel is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, kafees en restaurante, met maklike toegang tot openbare vervoer en hoofroetes om Kaapstad te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2A Thor Circle, Unit 3 Poplar Mews, Pinelands, 7460, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2A Thor Circle, Unit 3 Poplar Mews, Pinelands, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang