Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Cannonville

Settle Inn Self-catering Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker stop net suid van Addo. Na die dag in Addo was dit die ideale afpakplek. Skoon, ruim en met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bestel en lekkerste plek. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Geweldige lokasie. 5 minute van Addo's Elephant Park verwyderd. Mooi, modern, groot huis met 3 slaapkamers en 2 uitstekende badkamers. Geweldig om daar 'n paar dae te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Awesome value. We really enjoyed our stay at Settle Inn. The house was perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik gerus, baie dankie. Baie gerieflik naby aan Addo Olifant Park in 'n stil en rustige omgewing. Baie dankie ook vir die speelgoed vir die kinders. Hulle het baie lekker gespeel en wou net aanbly by Settle Inn. Alfres en personeel was baie behulpsaam. Kombuis was goed toegerus, net 'n skottelgoedwasser sou dit perfek gemaak het. Plek was silwerskoon en voorsiening is gemaak vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Mooi, netjies en baie lekker. Van die skoonste en netjieste plekke waar ek al gebly het. Sal graag wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustig, prakties en pynlik netjies. Uitstekende waarde vir jou geld. Baie netjies en baie naby aan die park se suidelike hek. Ons het slegs ondervind van die een gastehuis in Colchester, maar kan die een hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley-Ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Vir seker sal ons terug wees! Heerlik gebly. Net jou kos nodig. Tot swemhanddoeke beskikbaar. Meer as wat mens kan vra!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties. Dit is soos jou huis weg van jou huis. Fotos is presies hoe dit is, fantasties. Een van die beste selfsorgplekke waar ek gebly het. Die swembad was 'n treffer met die kinders. En dit is letterlik net 'n paar minute weg van Addo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

No 3 Third Road, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnh40WBligZaHXe2rPziBEXLpY0PwaC7SzUeR85WveK9CJrCwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 No 3 Third Road Riverside Park 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697494 25.798482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang