+51
Selfsorg in Cannonville

Settle Inn Self-catering Accommodation

  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • No 3 Third Road, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Settle Inn Self Catering Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester geleë. Dit is 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) op die Sondagsrivieroewer geleë, sowat 2 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Parke se nuwe suidelike ingang, Camp Matyholweni.

Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede gebied.

Eenheid 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis, lapa en 'n plonspoel. Die gaste in Eenheid 1 het eksklusiewe gebruik van die plonspoel.

Eenheid 2 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Hierdie eenhied het ook stapeldeure wat na 'n omheinde privaat area lei.

Eenheid 3, Eenheid 4 en Eenheid 5 kan elk 'n klein gesin of 3 volwassenes akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaaparea, 'n sitarea, 'n kombuis en 'n badkamer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andrew J
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel. Dit is die 3de keer dat ons daar gebly het. Die byna onmoontlike het gebeur. Dis net nog bete...
Sien meer
Feb 2026
Thea V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stop net suid van Addo. Na die dag in Addo was dit die ideale afpakplek. Skoon, ruim en met 'n vriendelike gasheer.
Des 2025
Carla D
Saam met lewensmaat
5.0
Bestel en lekkerste plek. Baie, baie lekker gebly.
Des 2025
Marion V
5.0
Geweldige lokasie. 5 minute van Addo's Elephant Park verwyderd. Mooi, modern, groot huis met 3 slaapkamers en 2 uitstekende badkamers. Geweldig om daa...
Sien meer
Jan 2025
Hennie V
Saam met vriende
4.8
Awesome value. We really enjoyed our stay at Settle Inn. The house was perfect for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • No 3 Third Road, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Settle Inn Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

No 3 Third Road, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnh40WBligZaHXe2rPziBEXLpY0PwaC7SzUeR85WveK9CJrCwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 No 3 Third Road Riverside Park 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697494 25.798482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang