+22
Gastehuis in Kroonstad

Sevens Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gebly. Gasvrye, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Gasvrou was baie bedagsaam en vriendelik (al moes sy vir ons wag!). Sy het ons dadelik tuis laat voel. Dit was skoon en netjies. Dekor mooi. Beddens het heerlik geslaap. Die elektriese komberse en die lugversorging 'n definitiewe pluspunt (Dankie vir die aanskakel daarvan voor ons gearriveer het, ons het dit waardeer). Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndee D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker en gasvry. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miekie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed. Ons tydperk by Sevens Guesthouse was perfek, behalwe dat daar tee/koffiegeriewe vir net een persoon in die kamer was en ons was met twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Sevens Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Miekie. Ek is baie jammer oor die fout wat ingesluip het met die koffie. Ek neem dit op met die personeel. Ons sal volgende keer opmaak daarvoor. Groete Adri

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Pragtige, gerieflike en baie mooi plek! Beddens het heerlik geslaap, baie mooi dekor. Stil omgewing. Maklik om te bereik, veilige parkering. Ontbyt was heerlik! Gasvrou so oulik en vriendelik! Sal beslis weer daar gaan bly en ander aanbeveel soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Sevens Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie, waardeer baie.

Lizel H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantasties. So lekker gekuier. Ons is op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Sevens Guesthouse
Baie dankie vir die mooi review Lizel. Ek is bly Monique het julle spesiaal laat voel. Groete, Adri

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Heerlik, ontspanne en vriendelik. Ons was uiters vriendelik ontvang en het as vriende gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adrienne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Pragtige plek. Dit is 'n baie mooi plek en die ontvangs was hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie L
1 nag
4.8
Aug 2021

Baie vriendelike ontvangs en lekker ingerig. Die warm komberse in die koue winter het dit baie aangenaam gemaak en die bed slaap baie lekker. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 196

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Chris Troskie Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6809873c22feb36fec624a7080de52b6ce0a7ad6f1fc5b8ed15c47e827ae9195fccbf91ec78fc1b42b3d1fd3fc384995973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 14 Chris Troskie Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.630715316084 27.24549561739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang