Sewejaartjie @ Mount Grey
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sewejaartjie @ Mount Grey is 'n stylvolle selfsorg-houthuis in die Overberg. Dit is tussen Greyton en Caledon en is die ideale romantiese wegbreek.
Hierdie houthuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die ooppplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n kaggel en sitplek. Dit lei na die stoep met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe.
Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik sonkrag en 'n omsetter. Gaste moet asb. die elektrisiteit spaarsamig gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang