4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shabby Chic Bubble is in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie op vakansie of 'n sakereisiger. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en hospitale en is net 'n entjie vanaf die strand.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n groot omheinde tuin met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Demitri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Shabby Chic Bubble het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
119 Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang