4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shades 61 is 'n woonstel wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek aan 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks bied wat net 3 minute se stap vanaf Umhlanga se geriewe en die strand af is.
Die woonstel het 2 slaapkamers en bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n aparte, tweede badkamer.
Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas en gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv en die leefarea lei na 'n klein tuinarea met braaigeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Shades 61 is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie en parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en wasmasjiene wat met munte werk.
Shades 61 is net 3 km vanaf die Gateway Winkelsentrum en Netcare Umhlanga Hospitaal, 7 km vanaf die Mount Edgecombe Buiteklub, en net 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Joss Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shades 61 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang