- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Shala Mushe Tented Lodge & Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die tent-lodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan heerlik ontspan in die rustige die bos.
Verblyf word in 6 luukse safari-tente met 2 enkelbeddens elk en 1 luukse safari-tent met 'n dubbelbed en sy eie Jacuzzi aangebied. Elke tent het sy eie privaat ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort.
Elke tent het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuistent en sitarea met selfsorggeriewe en sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. Daar is buitestorte en gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Daar is ook 2 dubbel-chalets, elkeen met slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 4 kampeerplekke wat ablusiegeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis deel.
Gaste kan ook van die boma en braai-area gebruik maak en saans om die vuur kuier.
Daar is 'n rits wildspesies in die omgewing. Die lodge is net 26 km van Bela-Bela en sy gewilde warmwaterbronne af. Daar is ook besienswaardighede, soos 'n leeuplaas, jagluiperds en ander roofdiere in die omgewing. Gaste kan ook die Adventures with Elephants besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Shala Mushe Tented Lodge @ Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shala Mushe, Portion 34, Droogekloof Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang